Intro
E
[Vers 1]
E A
Wel ek vra nie veel nie, eks nie een vir steel nie
B E
Net ‘n rondom stoep en ‘n ou plaas huis en ‘n kool stoof in die kombuis
A
‘n stukkie bosveld grond, oral om my rond
B E B
Waar die Kudu’s loop oor die 60 duim en die muskiete op ‘n streep van die koue verkleim
[Koor]
E A
Gee my ‘n C250 wat loop op whiskey
B E B
En ‘n .308 geweer wat nie kan mis nie
E
Bek fluit en boks kitaar
A
‘n lied vir elke snaar
B E
En ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan
[Vers 2]
E A
‘n Khalari V6 met goue jag seats
B E
En ‘n dik gevoerde Eland bul en 'n mak leeu wat haar dril
E A
‘n helder melkweg wat skyn op my plek
B E
Met ‘n wieg stoel en ‘n pen katrol op ‘n rivier wat ek die babers kan lok
[Koor]
E A
Gee my ‘n C250 wat loop op whiskey
B E B
En ‘n .308 geweer wat nie kan mis nie
E
Bek fluit en boks kitaar
A
‘n lied vir elke snaar
B E
En ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan
E A B A E B
E B E
N.G
Gee my ‘n C, ‘n F250
En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie
Gee my ‘n C, ‘n F250
En ‘n boere nooi wat nooit die rugby mis nie
[Koor]
E A
Gee my ‘n C250 wat loop op whiskey
B E B
En ‘n .308 geweer wat nie kan mis nie
E
Bek fluit en boks kitaar
A
‘n lied vir elke snaar
B E
En ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan